Pas die volgende op @ahbogaards geTWEET:
Ons kan die Psalmboek beskryf as die Ou Testamentiese tempel in Woord-formaat. Wie die OTe tempel ingaan, sien aan alle kante die Evangelie (offers ens). As ons die Psalmtempel ingaan, hoor ons op elke bladsy van Christus en sy Evangelie