My blog gaan binnekort van hieraf na http://www.enigstetroos.co.za verskuif – dus nie meer .com nie, maar .co.za. U sal my nuwe blog by http://www.enigstetroos.co.za onder Blogskrywes vind. U kan links onderaan die blad inteken. Inteken beteken: U sal per e-pos ‘n kennisgewing kry, sodra daar ‘n nuwe bydrae gelaai word.
http://www.enigstetroos.co.za is boonop meer as ‘n blog. Dit is ook my nuwe webblad, waar u artikels van my oor die Psalms, die Heidelbergse Kategismus, Kohlbrugge, Bybelvertaling en preke in PDF kan aflaai.
Ek begin reeds op die nuwe blog en webtuiste publiseer.